Skip to content

27 December 2019

Kenia – Nadat Sarah, ʼn laerskoolleerling, ʼn Christen geword het, het sy soveel mishandeling van haar ouers ervaar dat sy na haar ouer suster se huis moes vlug. Haar skoolfondse is agterstallig namate haar suster sukkel om na haar en haar ander kinders om te sien. Bid dat Sarah in haar geloof sal groei terwyl sy die Here se voorsiening ervaar.

Back To Top
Soek