Skip to content

27 August 2019

Libanon – Namate die mense van Libanon ʼn saambestaan voer met diegene wat uit ander dele van die streek gevlug het, het ʼn Libanese gelowige gevra dat ons vir húlle sal bid om met voorbidding en danksegging vir alle mense in te tree, vir dié wat regeer en vir almal wat gesag uitoefen, sodat hulle ʼn rustige en stil lewe kan lei in volkome toewyding aan God en in alle eerbaarheid (1 Timoteus 2:1-2).

Back To Top
Soek