Skip to content

26 September 2022

Bid vir vervolgde Christene in Broenei. Gelowiges word dikwels daarvan beskuldig dat hulle geliefdes verstoot wanneer hulle Islam verwerp. Bid dat hulle in die Evangelie en mede-gelowiges se gebede vertroosting sal vind.

Back To Top
Soek