Bid asseblief vir dié verdeelde land – dat die verskeie groepe mense vir eens en vir altyd in staat sal wees om in vrede saam te leef. Bid dat die verkiesing wat ʼn paar maande gelede plaasgevind het, sal lei tot blywende stabiliteit.
Prayer Points