Nancy is die enigste Christen in haar Moslemfamilie, wat dit moeilik maak om haar geloof ten volle uit te leef. Bid dat God vir haar dapperheid en wysheid sal gee om ʼn lewende getuie in haar familie te wees.
Prayer Points