Soedan – Bid vir ʼn veerkragtige Kerk in Soedan, wat te midde van vervolging sterk sal staan. Bid vir die beskerming van Geopende Deurevennote wat daarna streef om dit te laat gebeur en dat die Soedanese regering ʼn regverdiger en veiliger samelewing sal skep.
Prayer Points