Hakim* en Faiza* het hul lewens vir Christus gegee nadat hulle hul seun Salim kerk toe gevat het vir gebed omdat hy ernstig siek was. Dokters kon basies van geboorte af geen kuur vir hom kry nie. Bid vir hul geestelike groei en dat hulle deur dissipelskap diep gewortel sal word in hul geloof.
*Skuilname