Skip to content

26 Desember 2023

Welwillendheidsdag – Kom ons onthou ons geteisterde familie wanneer ons vandag by geliefdes kuier. Bid dat God hul vervolgers se harte sal verander om ondanks verskillende gelowe aan hulle welwillendheid te bewys.

Back To Top
Soek