Skip to content

26 April 2019

Turkye dwing stelselmatig Islamitiese invloede af terwyl diskriminasie teenoor Christene en ander godsdienstige minderhede toeneem. Bid dat God die Christene wat vervolging ervaar in staat sal stel om al hul hoop en vertroue op Hom te plaas.

Back To Top
Soek