Skip to content

26 April 2018

Bid vir ondergrondse gelowiges in Broenei wat die swaar las van vervolging dra – die land is so klein dat daar nêrens vir hulle is om heen te vlug wanneer hul geloof in Christus ontbloot word nie. Bid dat die Here hul skild en beloning sal wees.

Back To Top
Soek