skip to Main Content

25 September 2018

ʼn Gelowige van ʼn Hindoe-agtegrond, Ashani Kumeti (19), is vermoedelik verkrag en vermoor deur haar Hindoe-verloofde vir onbekende redes. Niemand is bereid om haar familie die waarheid oor wat met haar gebeur het te vertel nie. Haar ouers vrees nou vir die veiligheid van hul vier ander dogters. Bid vir vertroosting en beskerming vir hierdie familie.

Back To Top
Soek