Skip to content

25 Oktober 2023

Mali – Mali staar verskeie ekonomiese uitdagings in die gesig weens die land se hoë vlakke van armoede. Die meeste mense woon in afgeleë gebiede met struikelblokke soos ʼn gebrek aan toegang tot water. Bid dat die Here aan Sy kinders sal voorsien.

Back To Top
Soek