ʼn Ma van vier, Jaanvi* (38), is weggestuur omdat sy Jesus volg, maar tog begeer sy dat haar dorpie Hom sal leer ken. “Ek sien die Hindoes om ons wat ly aan siektes en ʼn tekort aan vrede, net soos my familie eens op ʼn tyd gely het. Ek bid dat hulle Jesus Christus sal leer ken.”
Prayer Points