Skip to content

25 June 2019

Bly asseblief bid vir Leah Sharibu wie verlede jaar saam met 104 ander meisies deur Boko Haram ontvoer is. Bid vir die Here se volgehoue genade vir Leah en dat sy gereeld herinner sal word aan die Here se liefde vir haar en teenwoordigheid met haar. Bid ook vir volgehoue genade vir haar familie.

Back To Top
Soek