skip to Main Content

25 July 2018

Elizabeth Paul, ʼn universiteitstudent, is geskors nadat sommige Moslemstudente haar van godslastering aangekla het omdat sy oor Christus op sosiale media gedeel het. Sy is ook gearresteer vir verdere ondersoek. Bid vir God se genade en geregtigheid vir Elizabeth en dat sy sterk in die geloof sal bly.

Back To Top
Soek