Skip to content

25 December 2022

Kersdag – Dank God vir ons wonderbaarlike Raadsman, magtige God, ewige Vader en Vredevors. Bid vir vervolgde gesinne wat nie hierdie dag
kan vier nie en waarskynlik vandag meer intense vervolging sal verduur.

Back To Top
Soek