Christene Wêreldwyd – Talle Christene regoor die wêreld herdenk op hierdie dag Jesus Christus se geboorte. Baie ongelowiges neem deel aan dié dag deur dit saam met geliefdes deur te bring. Bid dat Jesus se liefde vandag deur Sy kinders regoor die wêreld sal skyn, en dat ander na hierdie liefde aangetrek sal word.
Prayer Points