Skip to content

25 December 2019

Jiajia is ʼn jong Christenmeisie vanuit ʼn Boeddhistiese agtergrond. Vroeër vanjaar, sonder geld, moes Jiajia net eenvoudig haar eie duim toedraai nadat ʼn familielid dit gebreek het omdat sy nie voor hulle afgodsbeelde wou buig nie. Bid vir die perfekte herstel van Jiaijia se duim en vir waagmoed vir haar en ander soos sy in hul getuienisse.

Back To Top
Soek