Skip to content

25 April 2023

Geopende Deure se plaaslike vennote – Bid vir ons talle plaaslike vennote wat in lande werk waar dit die gevaarlikste is om Jesus te volg. Bid vir beskerming en voorsiening vir hulle en hul gesinne om God se opdrag uit te voer om te “versterk wat oorbly en op die punt staan om te sterf” (Openbaring 3:2).

Back To Top
Soek