Skip to content

25 April 2019

Bid vir die Mauritaniese Kerk om in geestelike volwassenheid te groei sodat hulle ten volle op God sal vertrou. Bid ook vir geletterdheidsopleiding vir gelowiges – baie van wie vroue is – namate hulle na God soek met ʼn beperkte vermoë om te lees en beperkte toegang tot die Bybel.

Back To Top
Soek