skip to Main Content

24 September 2021

Die meeste werkers, insluitend gelowiges, het min of geen opleiding nie en is onbewus van hulle regte. Baie gelowiges ervaar diskriminasie vanaf hulle werkgewers. Bid dat die Here in hul werkgewers se harte sal werk sodat hulle nie op grond van geloof teen hulle werkers sal diskrimineer nie.

Back To Top
Soek