Skip to content

24 Oktober 2023

Mali – Mali beskik oor ʼn klein maar aktiewe Christelike gemeenskap. Dank die Here vir die teenwoordigheid van Sy Kerk in Mali. Bid vir wysheid vir pastore terwyl hulle gemeentes te midde van toenemende uitdagings lei en bedien.

Back To Top
Soek