Bid vir God om nuwe Christene soos Victoria* in wysheid te lei. Sy, en baie ander, is steeds geheime gelowiges en ervaar veral Ramadan as ʼn moeilike tyd, vanweë al die Moslemrituele en gebruike wat waargeneem word.
Prayer Points