Skip to content

24 March 2021

Sri Lanka – Bid vir pastore in Sri Lanka, wat gespot en dikwels deur hulle bure gesteur word wanneer hulle dienste lei. Bid dat hulle nie in hul geloof sal wankel nie en dat hulle krag by die Here sal kry wanneer hulle vermoeid voel.

Back To Top
Soek