Skip to content

24 March 2020

Vanweë die nuwe regulasies op godsdiens, word baie meer gevalle van sterk optredes teenoor kerke gerapporteer. Hierdie optrede sluit in die konfiskering van Christelike materiaal, klopjagte, boetes en arrestasies van veral kerkleiers. Bid vir wysheid en krag vir die Kerk om God te aanbid namate hierdie optredes teenoor Christene voortduur.

Back To Top
Soek