Skip to content

24 March 2019

Shanti het begin om Jesus te vertrou nadat Hy haar van ʼn geestestoestand genees het. Haar familie het haar uitgeskop en haar dorpie het gedreig om haar te verban tensy sy Jesus ontken. Sy bid, “Here, ek bid dat U vir my ʼn goeie plek sal voorsien om te bly. Asseblief help my om sterk te staan in U.”

Back To Top
Soek