Skip to content

24 March 2018

Die Persiese Golf – Bid vir die talle Christelike byeenkomste, sommige hoogs geheim, wat deur die res van die jaar gaan plaasvind. Bid vir God se seën vir elke byeenkoms en vir die spanne – mag hulle aanhou om getrou en ywerig te werk, namate hulle poog om God se Woord op verskeie manier bekend te maak.

Back To Top
Soek