Skip to content

24 Junie 2023

Ethiopië – Bid dat gelowiges in vyandige situasies die Heilige Gees se teenwoordigheid sal ervaar en aan hul vreugde sal vashou. Bid dat hulle toegerus sal word om die Evangelie met waagmoed na gevaarlike plekke te neem.

Back To Top
Soek