Marokko – Gesinne en die samelewing in Marokko plaas druk op Christene om hul geloof te verloën, veral diegene vanuit ʼn Moslem-agtergrond. Bid dat dié Christene getrou sal bly aan God se waarhede en sterker in hul geloof sal groei.
Prayer Points