skip to Main Content

24 February 2019

Noha, ʼn voormalige kok, ly aan sistiese fibrose en oorleef op ʼn konstante suurstof-toevoer, self terwyl sy stort. Mediese hulp in Sirië is nie voldoende nie en om te reis is moeilik vir haar. Sy kort baie gebede. Bid asseblief vir haar  vir volkome genesing.

Back To Top
Soek