skip to Main Content

24 Des 2017

Bid asseblief vir die families van 80 mense in die Sentraal-Afrikaanse Republiek wat in Julie-maand brutaal vermoor is. Onder dié wat vermoor is, was vrouens en kinders, hospitaalpasiënte, en ses noodhulpwerkers. Bid vir almal wat geliefdes in die geweld verloor het, en dat diegevegte sal ophou.

Back To Top
Soek