Mexiko – Bid vir die Christenleiers wie se lewens dikwels weens evangeliese aktiwiteite in gevaar gestel word. Bid dat God aan hulle wysheid sal gee en hulle sal lei wanneer hulle hul gemeenskappe dien.
Prayer Points