skip to Main Content

24 December 2018

Hou asseblief aan om te bid vir fisieke en emosionele herstel van alle slagoffers van die bomaanvalle op kerke; in November 2016 in Samarinda en in Mei 2018 in Surabaya. Bid vir krag en geduld vir families en vriende wat die beseerdes ondersteun – mag almal God se vertroosting ervaar.

Back To Top
Soek