Volgens ʼn verslag veroorsaak die oorlog in Jemen dat kinders se groei belemmer word. Ook vanweë die oorlog, trou meer meisies onder 18, is die lewenskoste 40% hoër, en tweemiljoen kinders gaan nie skool nie. Bid asseblief vir emosionele en geestelike genesing vir die mense van Jemen en dat die oorlog tot ʼn einde sal kom.
Prayer Points