Skip to content

24 April 2020

Ramadan begin – Vandag is die begin van die maandlange vas vir Moslems wêreldwyd. Hulle glo dat hulle geestelike belonings sal ontvang deur te vas. Bid dat die Evangelie wortel sal skiet in die Moslem-wêreld sodat baie aangetrek sal word tot Christus.

Back To Top
Soek