Skip to content

24 April 2019

Die hoofuitdaging wat Christene in Mali tans in die gesig staar is die teenwoordigheid van radikale Islamitiese groepe. Dit skep vrees en onsekerheid onder Christene. Bid dat hulle moedig in die Here sal bly en dat Sy wil sal geskied in en deur hul lewens.

Back To Top
Soek