skip to Main Content

24 April 2018

In Mianmar ervaar Christenbekeerlinge van Islam en Boeddhisme swaar druk van hul families, vriende en bure om hul geloof te herroep. Bid dat hulle die waagmoed sal hê om sterk te staan in die geloof, te midde van ontmoedigende omstandighede.

Back To Top
Soek