Baie van die geheime Noord-Koreaanse gelowiges is bereid om Bybels te ontvang, selfs al kan dit hulle hul lewens kos indien hulle gevang word. Bid vir die veilige verspreiding van Bybels en digitale Bybels in Noord-Korea.
Prayer Points