Skip to content

23 October 2018

Libanon – Prys God vir al die geleenthede wat die Kerk kan aangryp om die behoeftiges onder die vlugtelinge in Libanon te dien. Bid dat die leierskap van die Libanese Kerk gehoorsaam sal bly aan Jesus se aansporing om te bedien.

Back To Top
Soek