Nuwe kerke sal nie meer in Tadjikistan geregistreer word nie. Dié besluit bring mee dat die beoefening van godsdiensvryheid strafbaar sal wees vir kerke sonder staatsregistrasie. Bid vir gelowiges wat nou in die geheim moet aanbid en vir wysheid vir kerkleiers.
Prayer Points