Skip to content

23 Nov 2017

Geopende Deure lei vervolgde jongmense in Colombië op om, in die aangesig van vervolging, doeltreffende en sterk bedienings op te bou. Hierdeur kan hulle helpom genesing te bring aan die samelewing. Bid dat deur hierdie opleiding, meer jong Christene ʼn godvresende invloed in hulle gemeenskappe sal wees.

Back To Top
Soek