Kenia – Hoewel Kenia ʼn land met ʼn Christenmeerderheid is, leef Christene in die noordoostelike en kusgebiede met voortdurende vrees vir aanvalle. Bid dat dié gelowiges God se liefde, vrede en vreugde te midde van moeilike omstandighede sal ervaar.
Prayer Points