Skip to content

23 March 2018

Seidi Nuri* se man is in 2011 dood, en sedertdien ervaar sy druk van haar Moslemfamilie. Hulle gebruik haar moeilike omstandighede om haar te kry om terug te keer na Islam toe. Sy vra dat ons vir haar sal bid om  geestelik te groei en vir God om in haar behoeftes te voorsien.

Back To Top
Soek