Skip to content

23 Maart 2023

Kenia – Die Christendom is die meerderheidsgodsdiens in Kenia, maar Christene in dié land ervaar steeds vervolging veral Gelowiges vanuit ʼn Moslem-agtergrond. Bid vir die Here se hand van beskerming en voorsiening vir hierdie gelowiges.

Back To Top
Soek