Skip to content

23 Junie 2021

Libanon – Die ontploffing wat amper ʼn jaar gelede in die hawe van Beiroet plaasgevind het, is nog vars in almal se geheue. Die bevolking het al voorheen bomontploffings, oorloë en onrus deurgemaak, maar dit lyk asof hierdie ontploffing die breekpunt vir baie mense was. Bid vir ʼn blywende oplossing vir die politieke en ekonomiese situasie in die land.

Back To Top
Soek