Bid dat die Here alles wat Christene in Jemen moet verduur sal gebruik om hulle ʼn getuie te maak vir die rondom hulle, en dat Hy gelowiges sterk en meer toegewyd sal maak aan die Koninkryk van God wat besig is om in die land gevestig te word.
Prayer Points