Skip to content

23 December 2019

Marsel (12) droom van ʼn stad waar mense mekaar help en liefhet, en waar hy in die straat saam met sy vriende kan speel. Bid dat hierdie droom eendag binnekort ʼn realiteit vir Marsel en die baie ander kinders in Irak sal word.

Back To Top
Soek