Skip to content

23 December 2018

Dank God vir Sy voorsiening van 200 MP3-spelers met Bybel-leringe en aanbiddingsliedere wat vroeër hierdie jaar aan Christene in Laos versprei is. Bid dat die wat hierdie spelers ontvang het, dit sal gebruik om hul geloof te koester en om die Evangelie in hul land te versprei.

Back To Top
Soek