Skip to content

23 April 2023

Geopende Deure-leierskap – Vra God om die leierskapspan van volgehoue wysheid te voorsien, terwyl hulle saamwerk om hul spanne op hul onderskeie terreine te lei. Bid dat hulle die redes sal onthou waarom hulle geroep is om die vervolgde Kerk te dien.

Back To Top
Soek