Skip to content

23 April 2019

In Turkmenistan word geheime huiskerke al hoe meer deur die polisie en owerhede geteiken. In meeste gebiede word die amptelike en openbare aanbidding an God nie toegelaat nie, en evangelisasie is ʼn strafbare oortreding. Bid vir die beskerming van hierdie huiskerke.

Back To Top
Soek